HISTORIESE AGTERGROND VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA
Kerkstryd
Kerkstryd, 1897-1911: Kerk onder die Kruis. Kerk onder die Kruis was ‘n korstondige Protestantse kerkverband in Suid Afrika. Dit het ontstaan toe lidmate in die 19e en 20ste eeu die Nederduitse Gereformeerde Kerk om godsdienstige redes verlaat het. Hierdie kort en saaklik opsomming verwoord die tydperk tussen 1897 en 1911 en die deelword met die Gereformeerde Kerk. Stigting van hierdie gemeentes het plaasgevind as gevolg van omstandighede, faktore en groot veranderinge in die Nederduitse Gereformeerde Kerk. ‘n Klomp beswaardes het bedank uit die kerkvergand en onder leiding van ds SJ du Toit en die volgende gemeentes tot stand gekom: Strydenburg; Clanwilliam; Ceres; Witbank (Tvl); Diè kerkgroepering het ophou bestaan na die die Kerke onder die Kruis deel geword het van die Gereformeerde Kerke in Suid Afrika (GKSA).