top of page
HISTORIESE AGTERGROND VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA
Oos-Afrika
Oos-Afrika, Eldoret in Kenia: Die Joubert-trek van 1905 en later Van Rensburg-trek in 1908 gaan na Eldoret in Kenia. Baie jare later word ‘n wyk van Eldoret ook in Kongo (1931) gestig. As gevolg van politieke onstabiliteit en die Mau-Mau beweging, wat skrikbewind gevoer het, was die faktore wat invloed gehad het dat baie lidmate teruggetrek Suid-Afrika toe. In 1966 onbind Eldoret.
bottom of page