top of page
HISTORIESE AGTERGROND VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA
HISTORIESE AGTERGROND
HISTORIES AGTERGROND VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA Afskeiding in 1859 was onafwendbaar, verskeie sake het aanleiding gegee tot spanning tussen lidmate van die Nederduitse Hervormde Kerk, die Staatskerk/Kaapse Kerk. Rede daartoe is die opkoms van die Liberalisme, per definisie, ‘n verstandsgodsdiens. In 1814 Evangeliese gesange aavaar as aanvulling by die Psalm sonder dat dit aan die Skrif getoets is.
bottom of page