top of page
HISTORIESE AGTERGROND VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA
Bedieningsvraagstuk
Bedieningsvraagstuk na die herstigting (1895): In konteks gesien, is die beroep van ds Dirk Postma as eerste predikant van die Gereformeerde Kerk. Die Nederduitse Hervormde Kerk (die groep beswaardes weggebreek het) se Algemene Kerkvergadering in Rustenburg gee toestemming dat lede van die herstigte Kerk hulle eie predikant beroep. Op 11 Februarie 1859 het meer as 300 mense aangesluit by die gemeente. Ds Postma wat deel was van die hele herstigtingsproses, is beroep. Daarna is elf Kerkraadslede, ouderlinge en diakens gekies en het ds Postma sy intreepreek gehou.
bottom of page