top of page

Sendingopdrag

Sendingopdrag: Sending is wanneer die kerke die evangelie aan die hele wêreld bring om juis deur die liefde van God alles wat stukkend is, heel te maak. Die Sinode het reeds in 1873 besluit om daadwerklik sending te doen, sien asseblief die opdrag in die lig van die tydsgees. Daar was predikante wat die Woord en sakramente aan swart gelowiges bedien het. Van die jong kerke het totstand gekom deur sendingwerk van die GKSA.

bottom of page