top of page
HISTORIESE AGTERGROND VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA
Die Anglo-Boereoorlog
Tydperk van Oorloë: Die Anglo-Boereoorlog (afgekort, ABO) is 'n benaming wat dikwels gebruik word vir die twee militêre konflikte tussen die Boere en die Britte in Suid-Afrika. 1880-1881: ook bekend as die Eerste Vryheidsoorlog. 1899-1902: ook bekend as die Tweede Vryheidsoorlog. Die museum huisves ‘n interessante voorwerpe versameling uit daardie tydperke.
bottom of page