top of page
HISTORIESE AGTERGROND VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA
Vrouelidmate
Vrouelidmate: Sedert die stigting van die Gereformeerde Kerk was daar in elke gemeente vrouelidmate wat hulp verleen het aan Kerkrade en diakonieë met die versorging van lidmate. In 1917 is ‘n formele vereniging begin, die Gereformeerde Sustersvereniging. Die vrou het ook ‘n bepalende rol gespeel in die evangelisasiewerk in die gemeentes en gemeenskap. In die meer resente tyd is die rol van die vrou uitgebrei na ander gawes: fondsinsamelings en spyseriering, versorging van kinders, gestremdes, bejaardes, siekes en eensames, geletterdheidsklasse en vele meer. In 1988 kry die vroue stemreg in die GKSA.
bottom of page